|
Kleurteorie vorm 'n opwindende deel van elke kleurmedium. 'n "Kennis van Kleur"-kursus word aangebied vir studente wat graag hul eie palet wil ontdek, en deur middel daarvan hul individuele waarde aan hul kunswerk wil toevoeg. Nadat jy hierdie kursus deurloop het, sal jy nooit weer na enige vorm kyk sonder om die rol wat kleur daarin speel, raak te sien nie.
|
|